

Koel- Vrieskamers Verkope, Diens & Installasies.
Electricor ontwerp, verskaf en installeer ‘n reeks residensiële of kommersiële koel- vrieskamers om by jou huis of besigheid te pas. Ons doen gratis kwotasies en ons ervare verkoelingstegnikus sal help om ‘n koel of vrieskaskamers te ontwerp wat aan u vereistes en ruimte voldoen.
Deur gereelde instandhouding van die verkoelingstelsel sal dit die belegging beskerm, die bedryfskoste verminder en verseker dat die stelsel werk optimaal.
