INSTALLASIES

Wanneer dit kom by die installering van nuwe kragpunte, elektriese panele of enige krag toestel met komplekse elektriese bedrading, is dit altyd die beste om professionele hulp te kry.

ELEKTRIESE VEILIGHEID

Ons weet hoe belangrik dit is vir jou en jou gesin om ‘n verskeidenheid veilige en betroubare elektriese dienste in jou huis of besigheid te hê. Waar jy ons ookal benodig, ons is  byderhand om te help met al u elektriese behoeftes.

VOLKOME GEMOEDSRUS

Ons ervare span elektrisiëns is in staat om werk van enige omvang te hanteer, van nuwe bedrading tot opknapping, opgradering of noodwerk. Kontak ons by die kantoor.

Tel: 054 431 0680

DIENSTE

AGENTE

Kantoor: 054 431 0680

Fax2Email: 086 537 3051

E-pos: admin@electricor.co.za