VERKOELINGS DIENSTE
Residensiële Verkoeling
Kommersiële & Industriële Verkoeling
Lugversorging
Lugversorging, Verdelings Sisteme, Verkope, Diens & Installasies. ElectriCor bied ‘n volledige reeks opsies en dienste vir elke huis of besigheid. Ons gekwalifiseerde en ervare span sal u die beste professionele advies en dienste bied. Ons bied ‘n uitgebreide reeks kwaliteit lugversorgingsprodukte van alle groot verskaffers. Ons sal raad verskaf van alle verdelings stelsels, multi verdeling stelsels om te verseker dat u die regte produk kry.
Water (Evaporative) Verkoelers
Of jy nou ‘n area so klein wil hê as ‘n stoor of so groot soos ‘n vervaardigingsaanleg, Bonaire het die waterverkoeler reeks wat aan jou behoeftes sal voorsien. Met ‘n verskeidenheid van verkoelers en ontwerpe bied die Bonaire Commercial reeks die buigsaamheid om effektiewe verkoeling vir nuwe of bestaande projekte te bied.
Cool Breeze stelsels is langdurig en word voorsien van ‘n omhulselwaarborg van 10 jaar! Interne komponente dra ‘n 2 jaar waarborg. Lopende en instandhoudingskoste is skaars die moeite werd om te noem. Hierdie uiters kompakte eenhede is ideaal vir die verkoeling van fabrieke, pakhuise, kantore, kommersiële persele, kerke, huise en vele ander toepassings.
Water Verkoeler Verkope, Diens & Installasies. Waterverkoelers is die beste manier vir jou gesin om die somer te geniet en jou hele huis af te koel op warm somerdae. Verdampende verkoeling is die gesonde keuse want dit sirkuleer skoon, vars, natuurlik verkoelde lug regdeur jou huis, in vergelyking met herwinde lug wat gebruik word deur lugversorgings stelsels. Met stygende elektrisiteitspryse in Suid-Afrika is verdampingskoeling die beste manier om jou verkoelingskoste op ‘n hanteerbare vlak te hou.
VENTILASIE
Turbine Ventilators
Ventilasie
Ventilasie Stelsels – Verkope & Installasies
Ons spesialiseer in die lewering van kwaliteit ventilasie produkte aan huishoudings en besighede teen hoogs mededingende pryse. Ons het ‘n groot verskeidenheid van ventilasie produkte, insluitende uitlaat waaiers, lug vloei stelsels, Hoë Druk Centrifugal Blasers & Swaardiens Waaiers. Electicor dra ‘n verskeidenheid waaier reekse wat die mees koste-effektiewe manier is om groot volumes lug uit industriële en landbougeboue uit te suiwer. Dit is stil en energie-doeltreffend.