WAAROM ONS GEBRUIK

ElectriCor is ‘n volledige Elektriese installasie en instandhoudings maatskappy, geleë in Kakamas (Noord-Kaap). Ons is groot genoeg om die grootste projekte te hanteer, maar ook klein genoeg om die behoeftes van al ons kliënte op ‘n vriendelike, doeltreffende manierte hanteer waar die kliënt altyd eerste kom. Waar jy ons ookal nodig het, is ons gereed om jou met al jou elektriese & verkoelings behoeftes te help. 

Ons dek alles vanaf eenmalige huishoudelike- elektriese & kommersiele probleme sovel as eenvoudige installasies tot komplekse herbedrading. Of dit nou ‘n eenmalige werk is en of jy gereelde onderhoudskontrakte benodig, ons dek dit alles.

  • Ten volle gekwalifiseer en geakkrediteer
  • Versekering goedgekeur
  • Vinnige! Reaksie Tyd
  • Top kwaliteit materiale
  • Hoë Kwaliteit – Lae Koste!
  • Gratis kwotasies beskikbaar
  • Elektriese Sertifikaat van Nakoming (Electrical Certificate of compliance – C.O.C.)

Kantoor: 054 431 0680

Fax2Email: 086 537 3051

E-pos: admin@electricor.co.za